top of page

Klubtoere word elke jaar afgewissel een jaar intern by eie klub lede en die volgende jaar buite klub grense.

Klub Toere

Klub toere is nie net leersaam nie maar ook vet pret. Alle klub lede is welkom om 'n toer mee te maak. Kontak die voorsitter vir meer inligting oor die volgend toer. 

Die volgende toer word beplan vir  30 Junie 2017 (Lichtenburg)   hou die datum oop en gee jul name deur om teleurstelling te voorkom.

bottom of page